David Lowery (regisseur)

David Lowery
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 26 Desember 1980 (1980-12-26)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en regisseur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

David Lowery (gebore 26 Desember 1980) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente St. Nick (2009), Ain't Them Bodies Saints (2013), Pete's Dragon (2016), en A Ghost Story (2017).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy